Skip to content
English|Afrikaans

Alle Hofsake

Sien al ons vorige en huidige hofsake

Aan die Gang

Administratiewe boetes deur die FSCA

Besorgde besighede het Sakeliga genader met inligting wat daarop dui dat die Finansiële Sektor Gedragsowerheid 'n praktyk bewerkstellig het om administratiewe boetes vir finansiële instellings op te l

Voltooi

Kaapse Balieraad Kwotas

Hierdie saak spruit uit ’n kwotageveg tussen die Kaapse Balieraad en die Minister van Justisie oor die korrekte toepassing van kwotas in die uiteindelike plasing van kandidate om op die raad te dien.

Voltooi

Voorkom voortdurende gesondheidsmonitering vir besighede

Die Minister van Gesondheid se gesondheisregulasies van 4 Mei 2022, kragtens die Nasionale Gesondheidswet gemaak, het ‘n nuwe tydvak van staatsinmenging en gesondheidsmonitering prober inlyf. Dit het

Voltooi

BEE in Openbare Verkrygingsregulasies

Staatverkrygingsregulasies in 2017 deur die Minister van Finansies gemaak het ’n waterskeiding in verkryging en BEE in Suid-Afrika beteken. Vóór 2017 kon maatskappye wat vir die staat getender het op

Gewen

Provinsiale ingrepe in Noordwes munisipaliteite

Eskom, waterrade en ander belangrike diensverskaffers word nie deur die Ditsobotla en Naledi munisipaliteite in Noord-Wes betaal nie - ten spyte daarvan dat eindgebruikers van dienste elke maand vir d

Aan die Gang

COGTA Lockdown - Minagting

Sakeliga het `n hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) aan minagting van die hof skuldig te laat bevind.

Aan die Gang

BEE-vereistes vir Internasionale Lugrederye

Sakeliga is deur internasionale rolspelers in die lugvaartindustrie genader oor die Internasionale Raad vir Lugvaartlisensiëring ('n plaaslike reguleerder) se aandrang op B-BBEE sertifikate- en planne

Voltooi

Keer sakelisensiëring tydens Covid-inperkings

Sakeliga het in Mei 2020 ’n dringende hofaansoek in die hooggeregshof geloods om weg te doen met Ebrahim Patel, Minister van Handel en Nywerheid, se nuwe vereiste dat besighede wat tydens die sogenaam

Aan die Gang

Mededingingskommissie - Rasvereistes vir Samesmeltings en Verkrygings

Die Mededingingskommissie het riglyne vir die toepassing van artikel 12A van die Mededingingswet gepubliseer, ingevolge waarvan die Kommissie openlik daarop aandring dat partye tot groot transaksies S

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.