Skip to content
English|Afrikaans
In Proses

Mededingingskommissie - Rasvereistes vir Samesmeltings en Verkrygings

Die Mededingingskommissie het riglyne vir die toepassing van artikel 12A van die Mededingingswet gepubliseer, ingevolge waarvan die Kommissie openlik daarop aandring dat partye tot groot transaksies S

Status
In Proses

Oor hierdie saak

Die Mededingingskommissie het riglyne vir die toepassing van artikel 12A van die Mededingingswet gepubliseer, ingevolge waarvan die Kommissie openlik daarop aandring dat partye tot groot transaksies SEB en ander transformasiemaatreëls moet bevorder as 'n voorwaarde om die transaksie toe te laat om voort te gaan. Sakeliga berei voor om teen die riglyne te litigeer, asook die grondwetlikheid van artikel 12A van die Mededingingswet, wat vir die eerste keer vereistes in die mededingingswetgewing instel wat niks met markondersoeke te doen het nie, maar eerder die deur oopmaak vir arbitrêre politieke vereistes.

Saak Tydlyn

Source block blockCaseHistory (id case-history-block-121-1758306125347) was not mapped during migration. Editors: please re-author or remove.