Skip to content
English|Afrikaans

Ons Impak

Maak 'n blywende ekonomiese impak

Redes om Sakeliga te Befonds

01

Handel- & Eiendomsregte

Vrye handel en beskerming van eiendomsregte is noodsaaklik vir belegging en innovasie.

02

Gedeelde Infrastruktuur

Bemagtig ondernemings om oorgereguleerde ekonomiese infrastruktuur te bestuur

03

Fisiese Veiligheid & Sekuriteit

Fisies veilige sakedistrikte, gemeenskappe en paaie is noodsaaklik vir ekonomiese stabiliteit.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.