Skip to content
English|Afrikaans
In Proses

Administratiewe boetes deur die FSCA

Besorgde besighede het Sakeliga genader met inligting wat daarop dui dat die Finansiële Sektor Gedragsowerheid 'n praktyk bewerkstellig het om administratiewe boetes vir finansiële instellings op te l

Status
In Proses

Oor hierdie saak

Besorgde besighede het Sakeliga genader met inligting wat daarop dui dat die Finansiële Sektor Gedragsowerheid 'n praktyk bewerkstellig het om administratiewe boetes vir finansiële instellings op te le, gekoppel met buitensporige saakondersoekkostes vir die Owerheid. Daarmee saam blyk dit dat die Owerheid nie die boetes aan die Tesourie oorbetaal soos wetgewing vereis nie. Dit beteken dat die Owerheid moontlik vir hulself 'n addisionele en onwettige inkomstestroom onderhou, wat dan teruggeploeg word in, onder andere, die afdwinging van BEE-maatreëls in die finansiële sektor.

Saak Tydlyn

Source block blockCaseHistory (id case-history-block-174-1758306125274) was not mapped during migration. Editors: please re-author or remove.