Skip to content
English|Afrikaans

Internasionale Handelsbetrekkinge

Ontwikkeling van diplomatieke kanale en die verwydering van handelsversperrings.

Oorsig

Sakeliga se Internasionale Handelskantoor ondersteun buitelandse handelsverteenwoordigers om wedersydsvoordelige ekonomiese belange te bevorder en beskerm.

Ons bied toeligting oor Suid-Afrikaanse ekonomiese beleid, bystand om plaaslike ekonomiese belange van buitelandse ondernemings te beskerm en ondersteuning met reëlings en netwerke vir handelsbesoeke.